duimnael|Advertensie van die Union-Castle-Redery
Die Union-Castle-Redery is in 1900 gestig na die samesmelting van die Union-Redery met die Castle-Redery. Aanvanklik is die firma deur Donald Currie & Co bestuur maar later is die beheer oorgeneem deur die Royal Mail Steam Packet Company waarvan sir Owen Phillips aan die hoof was. Hierdie reëling het in 1932 tot 'n einde gekom toe die Union-Castle Mail Steamship Company sy onafhanklikheid hervat het. In 1956 is die beheer deur die Cayvier, Irvine-groep oorgeneem. In 1965 is verskeie groot skepe aan Safmarine verkoop.
Lees ook Holland-Afrika Lyn Norddeutscher Lloyd Woermann-lyn
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Eksterne skakels
Kategorie:Britse rederye Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika Kategorie:Rederye