'n Bydrae is jou aandeel in 'n saak, hetsy positief of negatief. Bydra is die aksie om te gee. Bydrae is 'n selfstandige naamwoord terwyl bydra 'n werkwoord is. Byvoorbeeld:
My bydrae is om koeksisters te bak. Sal jy asb bydra deur koeksisters te bak?
Eksterne skakels