Paul L. Smith was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy was veral bekend vir sy rol in Popeye (1980).

Biografie Paul Lawrence Smith is op 24 Junie 1936 in Everett, Massachusetts in die Verenigde State van Amerika gebore. Hy werk aanvanklik as 'n uitsmyter (bouncer) en lyfwag voordat hy in die rolprentbedryf beland. Hy het 'n swart gordel in taekwondo.

Smith speel meestal die rol van groot ouens en skurke in films, soos die rol van Bluto in Popeye. Hy het 'n opvallende baard.

In 2006 emigreer hy na Israel en neem die naam Adam Eden aan. Hy is op 25 April 2012 by sy huis in Ra'anana, Israel oorlede.

Filmografie Van sy noemenswaardige rolprente: Popeye (1980)

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu