Desuk (Arabies: دسوق Dosūq) is 'n stad in die noorde van Egipte, wat aan die Nylrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van 129 604 in 2009 gehad. Dit is 80 km oos van Alexandrië geleë en maak deel uit van die Kafr El-Sheikh-governorate.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Desuk Amptelike webwerf van die Kafr El-Sheikh-governorate
Kategorie:Nedersettings in Egipte Kategorie:Nedersettings in Antieke Egipte