Die Langvin-mako (Isurus paucus) is 'n haai wat wêreldwyd in tropiese water voorkom. Dit word soms gevind om die kus van Suider-Afrika. In Engels staan die haai bekend as die Longfin mako.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel

http://www.fishbase.org/summary/Isurus-paucus.html

Kategorie:Haaie