Aneb-Hetch ("Wit Mure"; ook Inboe-Hedj, "Wit Vesting") was een van 42 nomosse (administratiewe afdelings) in Antieke Egipte. , Egypt Ancient.net, accessdate=2010-07-14, Egypt tourist authority, accessdate=2010-07-14 , Anciet Egyptian religion, Philae.net, accessdate=2010-07-14 , Reshafim.org, accessdate=2010-07-14, Aldokan.com, accessdate=2010-07-14 , Digital Egypt for Universities, accessdate=2010-07-14

Geografie

duimnael|200px|Aneb-Hetch, nomos 1 by die Wit Kapel in Karnak. duimnael|200px|’n Kaart van al die nomosse in Benede-Egipte. Aneb-Hetch was een van die 20 nomosse in Benede-Egipte, en sy distriknommer was 1. Die distrik was omtrent 2,75 ha groot en sowat 42 km lank. , Faszination Ägypten (in Duits), accessdate=2010-07-14

Die hoofstad was Memphis. Nog ’n stad was Saqqara.

Geskiedenis Elke nomos is deur ’n "nomarg" (provinsiale goewerneur) regeer wat aan die farao verwantwoording gedoen het.

Elke hoofstad het ’n tempel gehad wat toegewy is aan die hoofgod. Aneb-Hetch se hoofgod was Horus; ander gode was Apis, Hathor, Isis, Nefertem, Ptah, Seker en Sechmet.

Verwysings

Helck, Wolfgang ; Westendorf, Wolfhart: Lexikon der Ägyptologie. Wiesbaden: Harrassowitz 1977.

Kategorie:Nedersettings in Antieke Egipte