Alldays-lughawe (IATA-kode: ADY, ICAO: FAAL) is 'n klein lughawe en militêre vliegveld geleë by Alldays in die noorde van Suid-Afrika, naby die grens met Botswana en Zimbabwe.

Die lughawe is op 'n hoogte van 792 m (2 600 voet) bo seevlak geleë. Dit het een aanloopbaan wat as 10/28 aangewys is, met 'n asfaltoppervlak wat 1 450 by 30 meter (4 757 voet × 98 voet) meet.

Verwysings

Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse Lugmag