Die Lugmagbasis Durban (ICAO: FADN) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) geleë by die ou Durban Internasionale Lughawe in Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Tuiste van eenhede
15 Eskader - helikopter-eskader 105 Eskader 508 Eskader - burgermag-eskader betrokke by misdaadvoorkoming en algemene patrollie in die nabye omgewing.
Huidige vliegtuie Sommige van die Lugmag se helikopters word by die Lugmagbasis Durban gestasioneer. Atlas Oryx AgustaWestland AW109 MBB/Kawasaki BK 117 helikopters
Eksterne skakels saairforce.co.za Lugmagbasis Durban http://www.af.mil.za/bases/afb_durban/15sqn.htm http://www.af.mil.za/bases/afb_durban/508sqn.htm#al http://www.pictaero.com/en/airports/airport,za,fadn
Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse Lugmag