Generaal Albertspark is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Randhart in die weste. Volgens die 2011-sensus het Generaal Albertspark 'n bevolking van 1 414 gehad, waarvan 81,3% Blankes was.2011-sensus (Generaal Albertspark) Afrikaans (62,2%) en Engels (27,3%) is die grootste huistale.
In 2001 was 89,7% van Generaal Albertspark se inwoners Blankes en Afrikaans (65,7%) was die grootste huistaal.2001-sensus (Generaal Albertspark)
Sien ook Alberante Albertsdal Brackendowns Brackenhurst Florentia Meyersdal Verwoerdpark
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Alberton