duimnael|300px|Grafieke van die reële waardes van die kwadratiese vergelyking ax2 + bx + c (parabool)

'n Kwadratiese vergelyking (of vierkantsvergelyking) is 'n wiskundige vergelyking in die vorm:

'n Kwadratiese vergelyking gee 'n parabool op 'n grafiek.

Oplossing van 'n kwadratiese vergelyking

'n Kwadratiese vergelyking kan op drie maniere opgelos word: Faktorisering Kwadratiese formule Iteratiewe metode

Faktorisering van 'n kwadratiese vergelyking

Standaard vorme:

of

Voorbeeld 1

kan ook soos volg geskryf word:

Dus is of

Dus is of

Voorbeeld 2

kan ook soos volg geskryf word:

Dus is

Kwadratiese formule

Om die kwadratiese formule af te lei, kyk ons na die volgende voorbeeld:

Deel elke term nou met 2:

Doen nou dieselfde vir die algemene vergelyking:

Deel elke term nou met a:

As (kyk standaard vorme), skryf dan die formule soos volg:

Kyk ook Vergelyking (wiskunde) Polinoom Lineêre vergelyking Derdegraadse vergelyking

Kategorie:Algebra Kategorie:Wiskundige vergelykings