Air Uganda is 'n lugredery van Uganda wat in die privaatbesit van "Meridiana Africa Airlines (Uganda) Limited" was. Dit is in 2007 gestig en het in 2014 bankrot gegaan.
Bestemmings Air Uganda bied geskeduleerde vlugte aan na Burundi, Kenia, Rwanda, Somalië, Suid-Soedan en Tanzanië.
Burundi Bujumbura - Bujumbura Internasionale Lughawe Kenia Nairobi - Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe Mombasa - Moi Internasionale Lughawe Rwanda Kigali - Kigali Internasionale Lughawe (Slegs kodedeel, gevlieg deur Rwandair) Somalië Mogadisjoe - Mogadisjoe Internasionale Lughawe Suid-Soedan Joeba - Joeba-Lughawe Tanzanië Arusha - Kilimanjaro Internasionale Lughawe Dar-es-Salaam - Julius Nyerere Internasionale Lughawe Uganda Entebbe - Entebbe Internasionale Lughawe (hoofspil)
Vloot Die vloot van Air Uganda vir internasionale bestemmings bestaan in Julie 2014 uit: 3x Embraer CRJ-200
Verwysings
Kategorie:Lugrederye Kategorie:Uganda