280px|duimnael|links|'n Groen hottentotsgot (mantis). Mantisgroen is die groen kleur van die hottentotsgot, 'n insek.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word mantisgroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#74C365RGB-kleurmodel(116, 195, 101)CMYK(41, 0, 48, 24)HSV(110°, 48%, 77%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Shades of green#Mantis