Omloop kan verskillende betekenisse hê.
duimnael|regs|500px|'n Beheerklep het tipies 'n omlooplyn sodat die beheerklep tydens bedryf vervang kan word.
'n Stelsel kan omgeloop word (Engels: "bypass"). Voorbeelde daarvan is:
Pyplyne: Prosestoerusting, soos beheerkleppe, hitteruilers het gewoonlik 'n omlooplyn sodat die toerusting vervang of herstel kan word tydens bedryf. Elektrisiteit:
Die woord omloop word ook gebruik vir iets wat gebruik word (Engels: "circulation"). Byvoorbeeld:
Dit word aangeneem dat die Bybelboeke Prediker en Spreuke deur Salomo geskryf is, al word dit baie aangeneem dat die boeke eers later iewers tussen die 2de – 3de eeu v.C. saamgestel is uit verskillende geskrifte wat in 'omloop' was.