Appelgroen is die kleur van 'n groen appel se skil. regs|280px Die eerste aangetekende gebruik van die Engelse woorde "apple green" as 'n kleurnaam was in 1648.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word appelgroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#8DB600RGB-kleurmodel(141, 182, 0)CMYK(23, 0, 100, 29)HSV(74°, 100%, 71%)

Sien ook Lys van kleure Geelgroen

Kategorie:Kleure

en:Chartreuse (color)#Apple green