Bottelgroen is die kleur wat vir Bangladesj se vlag, asook verskeie skooluitrustings gebruik word.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word bottelgroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#006A4ERGB-kleurmodel(0, 106, 78)CMYK(100, 0, 26, 58)HSV(164°, 100%, 42%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
en:Shades of green#Other notable green colors