Avokado is die kleur van 'n avokadopeer se skil.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word avokado as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#568203RGB-kleurmodel(86, 130, 3)CMYK(34, 0, 98, 49)HSV(81°, 98%, 51%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure