HSV kan na een van die volgende verwys:

HSV, 'n stelsel om kleure mee te beskryf. HSV Barmbek-Uhlenhorst, Duitse sportklub in Hamburg. Hamburger SV, Duitse sportklub in Hamburg. Heider SV, Duitse sportklub in Heide. HSV-1, virus wat koorsblare veroorsaak.