duimnael|250px|Die Amasone-reënwoud Woudgroen (Engels: Forest green) is die kleur van die plantegroei in 'n digte woud of plantasie.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Woudgroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#228B22RGB-kleurmodel(34, 139, 34)CMYK(83, 21, 100, 8)HSV(120°, 76%, 55%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure