Nota: Moenie verwar word met die parlementêre woonbuurt Akasiapark in Kaapstad nie.

Akasia is 'n groep woonbuurte aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is sedert 2000 onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Akasia het ongeveer 59 455 inwoners in 2011 gehad en sluit buurte soos Orchards, Karenpark, Amandasig, Theresapark, Ninapark, Clarina, Hesteapark, Florauna en Chantelle in.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria