Orchards is 'n voorstad in Suid-Afrika, in die noordwestelike hoek van die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria se middestad in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Tshwane-metroraad. Orchards het ongeveer 7 778 inwoners.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria