Temba is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Tshwane-metroraad. Temba het ongeveer 58 431 inwoners.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng