duimnael|links|250px|Uitsig oor die lughawe
Liverpool John Lennon-lughawe (IATA-kode: LPL, ICAO: EGGP) is 'n lughawe wat noordwestelike Engeland, veral Liverpool, bedien. Die lughawe lê ongeveer 12 km suidoos van die stadsentrum.nats-uk.ea.it.com Die lughawe is in 2002 na John Lennon herdoop.
Lugrederye easyJet Flybe Ryanair Wizz Air
Verwysings
Eksterne skakels liverpoolairport.com – die lughawe se amptelike webwerf
Kategorie:Liverpool Kategorie:Lughawens in Engeland