Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.
Bestemmings duimnael|Airlink se Avro RJ85 duimnael|Airlink se British Aerospace Jetstream 41 duimnael|Airlink se Embraer ERJ 135LR ZS-SNW
Airlink bedien die volgende bestemmings:
Kasane – Kasane-lughawe SA Airlink extends bush-beach offerings Maun – Maun-lughawe
Bloemfontein – Bram Fischer Internasionale Lughawe Durban – Koning Shaka Internasionale Lughawe George – George-lughawe Johannesburg – O.R. Tambo Internasionale Lughawe Spil Kaapstad – Kaapstad Internasionale Lughawe Kimberley – Kimberley-lughawe Nelspruit – Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe Oos-Londen – Oos-Londenlughawe Pietermaritzburg – Pietermaritzburg-lughawe Phalaborwa – Hendrik Van Eck-lughawe Polokwane – Polokwane Internasionale Lughawe Port Elizabeth – Port Elizabeth-lughawe Skukuza – Skukuza-lughawe (sedert 2 Junie 2014)Skukuza open vir besprekings Mthatha – Mthatha-lughawe Upington – Upington-lughawe
Manzini – Matsapha-lughawe
Maseru – Moshoeshoe I Internasionale Lughawe
Antananarivo – Ivato Internasionale Lughawe
Beira – Beira-lughawe Maputo – Maputo Internasionale Lughawe Nampula – Nampula-lughawe Pemba – Pemba-lughawe Tete – Chingozi-lughawe Vilankulo – Vilankulo-lughawe
Livingstone – Livingstone Internasionale Lughawe Lusaka – Lusaka Internasionale Lughawe Ndola – Ndola-lughawe
Bulawayo – Joshua Mqabuko Nkomo Internasionale Lughawe Harare – Robert Gabriel Mugabe Internasionale Lughawe
Vloot Die Airlinkvloot bestaan uit die volgende vliegtuie soos op 8 Januarie 2014: + AirlinkvlootAvro RJ8510014—698383834 gehuur van SafairEmbraer ERJ 135LR140037372 bedryf namens eSwatini AirlinkBAe Jetstream 418002929Totaal32
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webtuiste Airlinkvloot
Kategorie:Suid-Afrikaanse lugrederye