Die Estádio Plácido Aderaldo Castelo, ook bekend as Castelão (Portugees: [kasteˈlɐ̃w]), is 'n sokkerstadion in Fortaleza, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 67 037. Castelão was die eerste van 12 stadions wat gebou of herontwikkel is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.

Fotogalery

Wedstryde FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 19 Junie 2013 16:00 2–0 Groep A 57 804 23 Junie 2013 16:00 0–3 Groep B 51 263 27 Junie 2013 16:00 0–0 e.t. (7–6 n.S.) Halfeindrondte 56 083

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 14 Junie 2014 16:00 1–3 Groep D 58 679 17 Junie 2014 16:00 0–0 Groep A 60 342 21 Junie 2014 16:00 2–2 Groep G 59 621 24 Junie 2014 17:00 2–1 Groep C 59 095 29 Junie 2014 13:00 2–1 Agste eindrondte 58 817 4 Julie 2014 17:00 2–1 Kwarteindrondte 60 342

Sien ook Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels

FIFA.com - Inligting oor die stadion

Kategorie:Ceará Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Brasilië