Programmering kan verwys na een van die volgende aktiwiteite wat almal die opstel van een of ander "program" behels:

Die opstel van 'n program vir 'n masjien, soos 'n videomasjien Rekenaarprogrammering - die opstel van 'n program van instruksies wat op 'n rekenaar uitgevoer kan word. Wiskundige programmering - die opstel van 'n program vir 'n proses. Bv. Lineêre programmering Nie-lineêre programmering