ICD-10 Hoofstuk XIX omvat beserings, vergiftigings en sekere ander gevolge van eksterne oorsake, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes S00 tot T98.
Verwysings
19