duimnael|280px|links|'n Reklamebord buite die Hoërskool Stoffberg, hoek van Reitz- en President Krugerstraat, oorkant Laerskool Die Arend, wat van 1937 tot 1996 as Laerskool President Brand bekend gestaan het. links|270px|duimnael|Die Grieks-Ortodokse kerk in Bekkerstraat.

Dalview is 'n voorstad in Brakpan, Gauteng. Dit grens aan Dalpark in die weste en Kenleaf in die suide. Volgens die 2011-sensus het Dalview 'n bevolking van 4 681 gehad, waarvan 84,4% Blankes was.2011-sensus (Dalview) Afrikaans (77,8%) en Engels (14,4%) is die grootste huistale.

Sien ook Brenthurst Dalpark Minnebron Sonneveld

Verwysings

Kategorie:Brakpan