duimnael|Staaldraad tou duimnael|Grys bloureier (Ardea cinerea)
Grys is 'n intermediêre kleur met etlike skakerings tussen swart en wit. Grys is 'n neutrale of akromatiese kleur, wat letterlik beteken dat dit 'n kleur "sonder kleur" is. Dit is die kleur van wolkbedekte lug of van lood. Dit is ook 'n kleur wat verband hou met dubbelsinnigheid, neutraliteit en onsekerheid.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word grys as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#808080RGB-kleurmodel(128, 128, 128)CMYK(0, 0, 0, 50)HSV(0°, 0%, 50%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure