ICD-10 Hoofstuk XXI omvat faktore wat gesondheidstatus en kontak met gesondheidsdienste beïnvloed, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes Z00 tot Z99.

Verwysings

21