ICD10 Hoofstuk VI omvat siektes van die senustelsel, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes G00 tot G99.
G00-G09 Ontstekingsprosesse van die sentrale senustelsel G10-G13 Sisteematrofieë wat hoofsaaklik die sentrale senustelsel aantas G20-G26 Ekstrapiramidale siektes en siektes met abnormale bewegings G30-G32 Ander degeneratiewe siektes van die senustelsel G35-G37 Demiëliniserende siektes van die sentrale senustelsel G40-G47 Siektes met ’n episodiese en paroksismale verloop G50-G59 Senu-, senuwortel- en senunetwerksiektes G60-G64 Polineuropatieë en ander siektes van die perifere senustelsel G70-G73 Siektes van neuromuskulêre oorgang en spiere G80-G83 Serebrale verlamming en ander paralitiese sindrome G90-G99 Ander siektes van die senustelsel
Verwysings
06