ICD10 Hoofstuk I omvat bakteriële infeksies, ander aansteeklike en seksueel oordraagbare siektes, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes A00 tot B99.

Verwysings

01