ICD10 Hoofstuk III omvat siektes van die bloed en bloedvormende organe en sekere steurings wat die immuunmeganisme betrek, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes D50 tot D89.

Verwysings

03