ICD10 Hoofstuk II omvat gewasse, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes C00 tot D48.

Verwysings

02