ICD10 Hoofstuk VII omvat siektes van die oog en oogstruktuur, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.WHO, Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 10de hers. uitg. vir 2007 Die hoofstuk omvat die kodes H00 tot H59.

H00-H06 Siektes van die ooglid, traanapparaat en oogkas H10-H13 Siektes van die oogbindvlies H15-H22 Siektes van die sklera, kornea, iris en wimpers H25-H28 Siektes van die ooglens H30-H36 Siektes van die oogvaatvlies en retina H40-H42 Gloukoom H43-H45 Siektes van die oogglasliggaam en oogbol H46-H48 Siektes van die optiese senuwees en bane H49-H52 Siektes van die oogspiere en steurings van die binokulêre oogbewegings, instelling en ligbreking H53-H54 Visuele steurings en blindheid H55-H59 Ander siektes van die oog en oogstruktuur

Verwysings

07