Lood de Jager (gebore 17 Desember 1992, Alberton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die op slot in die Superrugbyreeks gespeel het. Sy mees-onlangse klub is Panasonic Wild Knights in Japan.
Springbokloopbaan De Jager is in 2014 beloon met ’n plek in die vergrote Springbokgroep vir ’n vriendskaplike wedstryd teen ’n Wêreld XV en drie toetse teen Wallis en Skotland.
Op 14 Junie 2014 het De Jager sy debuut vir die Springbokke teen Wallis in Durban gemaak. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en in 2019.
Verwysings
Eksterne skakels
itsrugby.co.uk-profiel
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Alumni van Noordwes-Universiteit