Steely Dan is 'n beroemde Amerikaanse popgroep, die kern van hierdie groep word gevorm deur Donald Fagen en Walter Becker. Die genre van Steely Dan word as Jazz / Jazz Rock gekenmerk, hul styl is taamlik uniek. Die hoogtepunt van Steely Dan was in die jarige sewentig. Maar Steely Dan tree ook vandag nog gereeld op. Steely Dan word geroem om hul intelligente tekste en hul musikale vakmanskap. Enkele bekende liedjies is Hey nineteen, Do it again en Rikki don't lose that number.

Diskografie Can't Buy a Thrill (1972) Countdown to Ecstasy (1973) Pretzel Logic (1974) Katy Lied (1975) The Royal Scam (1976) Aja (1977) Gaucho (1980) Two Against Nature (2000) Everything Must Go (2003)

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe