Die Noordelike bromvoël (Bucorvus abyssinicus) is 'n voël wat in die genus van bromvoëls (Bucorvus) en die familie Bucorvidae behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik op die grond lewe. Die spesie kom in verskeie Afrika-lande suid van die Sahara-woestyn, maar noord van die ewenaar voor.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Voëls