Pronolagus is die rooiklipkonyn-genus wat hoort tot die familie Leporidae. Daar is drie spesies wat hoort tot die familie. Jamesonse rooiklipkonyn - Pronolagus randensis Natalse rooihaas - Pronolagus crassicaudatus Smithse rooiklipkonyn - Pronolagus rupestris

Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes

Bron Die Soogdiergids van Suider-Afrika. Burger Cillié. 2009.

Kategorie:Hase en konyne