Die Tsjadmeer (Engels: Lake Chad, Frans: Lac Tchad) is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond.

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van Niger Kategorie:Geografie van Nigerië Kategorie:Geografie van Tsjad Kategorie:Mere in Kameroen