Tsjerkasi (Oekraïens: Черка́си; Russies: Черка́ссы) is 'n stad in sentrale Oekraïne met ongeveer 286 duisend inwoners (2011). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Tsjerkasi-oblast. Tsjerkasi, wat aan die Dnjeprrivier geleë is, het in 1795 stadstatus verkry.
Eksterne skakels www.rada.cherkassy.ua - Die stad se amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Oekraïne