Die Sint-Georgekanaal (Engels: St George's Channel; Wallies: Sianel San Siôr, Iers: Muir Bhreatan) verbind die Keltiese See met die Ierse See en is geleë tussen Wallis (Groot-Brittanje) en Ierland.
Eksterne skakels
Kategorie:Atlantiese Oseaan Kategorie:Geografie van Ierland Kategorie:Geografie van Wallis Kategorie:Seestrate