Sien Pous Johannes VIII vir die wettige pous.
Johannes VIIIJohn. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica. was 'n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk vir 'n kort tydjie in 844. Johannes VIII word ook in die literatuur sonder sy volgnommer as Teenpous Johannes aangegeeClaudio Rendina, I papi, Roma, Ed. Newton Compton, 1990, p. 266.
Onder Pous Gregorius IV was Johannes 'n aartsdeken in Rome. Toe Gregorius in 844 sterf roep die burgers van Rome Johannes uit tot pous. Die Romeinse adel was nie daarmee tevrede nie en kies Sergius wat uit die adelstand was. Sergius kon gou 'n einde maak aan Johannes se pretensies en het hom in 'n klooster gevange gehou. Sergius is toe as pous gekroon.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 818 Johannes VIII