Jefferson Davis (3 Junie 1808 - 6 Desember 1889) was die president (ook die enigste) van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog. Hy is gebore in Fairview, Kentucky as die jongste van tien kinders. Sy ouers was Samuel en Jane Cook Davis. Hy is vernoem na Thomas Jefferson.
Bron Colliers Encyclopedia, Volume 7, Bladsy 741
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ministers Kategorie:Amerikaanse politici Kategorie:Generaals Kategorie:Kolonels Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1808 Kategorie:Sterftes in 1889