{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;" width=300 |+Sark (Engels)Sercq (Frans)Sèr / Cerq (Sercquiais) |- | align="center" colspan="2" | border|120px 100px|Wapen van Guernsey (Vlag van Sark) (Landswapen van Sark) |- | align=center colspan=2 | <small>Volkslied: Sarnia CherieGod Save the Queen |- | align=center colspan=2 style="background:#ffffff;" |180px|Ligging van SarkLigging van Sark |- | align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | 180px|Lugfoto van Sark. Links is Groter Sark, regs bo Klein Sark, en regs onder Brecqhou.Lugfoto van Sark. Links is Groter Sark, regs bo Klein Sark, en regs onder Brecqhou. |- | Amptelike tale | Engels, Frans en Sercquiais |- | Hoofstad | La Seigneurie 49° 26' N, 2° 21' O |- | Grootste stad | La Seigneurie |- | Politieke bedeling | Britse Kroongebied |- | Regeringsvorm | Selfregering deur Statevergadering |- | Hertogin van Normandië | Koningin Elizabeth II |- | Seigneur | John Michael Beaumont |- | Oppervlakte - Totaal  - % water | 5,45 km² -% |- | Bevolking - Bevolkingsdigtheid | 600110,09/km² |- | Geldeenheid | Pond Sterling van Guernsey |- | Tydsone | UTC |- | Internet TLD | .gg |- | Skakelkode | +1481

Sark (Frans: Sercq; Sercquiais: Sèr of Cerq'') is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense moet stap, fietsry, of 'n perd gebruik.