duimnael|links|Verspreiding van die wit bevolking in Suid-Afrika. duimnael|links|Digtheid van die wit bevolking in Suid-Afrika.
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).
Sien ook Suid-Afrikaanse etniese groepe en kulture
Verwysings
Eksterne skakels
2001 Digitala Sensus Atlas
Kategorie:Etniese groepe in Namibië Kategorie:Etniese groepe in Suid-Afrika