70px|links|Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere Kaart 180px Wapen en vlag 75px|Wapen van die Woiwodskap Kujawië-Pommere 150px|Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere Hoofstad Setel van die woiwode: Lublin Grootste stad: Lublin Nommerplate: L Bevolking: 2 175 251 (2006) Bevolkingsdigtheid: 86 inw. per km² Geografie Oppervlakte: 25 155 km² Hoogste punt: ? m bo seevlak Laagste punt: ? benede seevlak Landskapstruktuur Bosse: ? % Waterliggame: ? % Landbou: ? % Ander: ? % Administratiewe verdeling Selfregerende stede: 4 Powiat (distrikte): 20 Lublin (Pools: województwo lubelskie) is 'n Woiwodskap in oostelike Pole. Die Woiwodskap is op 1 Januarie 1999 gestig en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Lublin, Chełm, Zamość, Biała Podlaska, Tarnobrzeg en Siedlce. Die administratiewe sentrum is Lublin.
Grootste stede Stede met meer as 60 000 inwoners 24px Lublin – 349 103 24px Chełm – 67 702 24px Zamość – 66 613
Eksterne skakels Amptelike webtuiste van Lublin
Lublin