Loetsk (Oekraïens: Луцьк; Pools: Łuck) is 'n stad in noordwestelike Oekraïne met ongeveer 255 000 inwoners. Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Wolhinië-oblast.

Susterstede 23px Lublin, Polelublin.eu 23px Toruń, Polewww.torun.pl 23px Brest, Wit-Rusland

Eksterne skakels vwww.lutsk.ua - Loetsk se webwerf

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Oekraïne