duimnael|links|upright|Clara Zetkin (links) en Rosa Luxemburg in 1910 Clara Josephine Zetkin (née Eissner; 5 Julie 1857 – 20 Junie 1933) was 'n Duitse Marxistiese aktivis en kampvegter vir vroueregte. Sy het die eerste Internasionale Vrouedag in 1911 georganiseer om universele stemreg vir alle vroue te eis.A woman's place is in the revolution
Sy was tot 1917 aktief in Duitsland se Sosiale Demokratiese Party, waarna sy by die Onafhanklike Sosiale Demokratiese Party en sy ver-linkse Spartakusbund aangesluit het. Die Spartakusbund het later die Kommunistiese Party van Duitsland (KPD) geword, wat sy vanaf 1920 tot 1933 verteenwoordig het.
Verwysings
Eksterne skakels
Clara Zetkin op die webwerf www.marxists.org
Kategorie:Duitse aktiviste Kategorie:Duitse politici Kategorie:Duitsers in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Feministe Kategorie:Kommuniste Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin Kategorie:Geboortes in 1857 Kategorie:Sterftes in 1933