Charl van den Berg (1981–2015) was 'n Suid-Afrikaanse model en gay-aktivis. Hy het die Mr. Gay South Africa in 2009 gewen. In 2010 wen hy die Mr. Gay World in Oslo, Noorweë.
Van den Berg is in 1981 in Bloemfontein in die Vrystaat gebore. Hy is op 6 Augustus 2015, op 33-jarige ouderdom, aan limfoom oorlede.
Verwysings
Eksterne skakels In memory of Charl Van Den Berg - Mr. Gay World 9 Augustus 2015
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktiviste Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Sterftes in 2015