duimnael|links|Twee vroue se huwelik word geseën deur 'n predikant by Club Mykonos, Langebaan, op 28 April 2007. Die verbintenis tussen hulle is vroeër reeds gewettig.
Suid-Afrika was die vyfde van sestien lande, asook die eerste Afrikaland en die tweede land buite Europa, wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het.
Kategorie:LGBT Kategorie:Kultuur in Suid-Afrika Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse wetgewing